Cart

Wish List

Stores

Boereplaas Board Game

Spoetnik Games

Spoetnik Games

R 759.90

Buy now, Pay later!

PayJustNow
Float
Payflex

R 253.30 x 3

Learn more

3 Interest-free Installments.

Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas beloof opvoedkundige vermaak vir die hele gesin; dit is geskik vir 2-6 spelers en leer kinders (en grootmense!) van die hantering van geld, wins en verlies, oordeelkundige aankope en boerdery. Die eerste speler wat al die kaartjies op sy plaas (bord) kan aankoop, is die wenner. Boereplaas is hope pret en plesier, en die ideale opvoedkundige speletjie vir die gesin.

Descriptions

6 x Play Board, 60 x Farming Playing Cards, 72 x Coloured Playing Cards, 148 x Money Units