Cart

Wish List

Stores

44% OFF

Tel Jou Woorde Afrikaanse Word Building Game

Spoetnik Games

R 419.90 R 759.90

Buy now, Pay later!

PayJustNow
Float
Payflex

R 139.96 x 3

Learn more

3 Interest-free Installments.

Dimensions

The Tel Jou Woorde game includes 117 letter tiles and a large 17x17 block game board — perfect for engaging word-building fun.

Why Kids Love This Product

We adore 'Tel Jou Woorde' because it's a truly special Afrikaans word game, meticulously crafted with unique letter values and distribution for an authentic local play experience. The clever bonus squares, the mischievous 'Nar', and the surprising 'Lettervreter' add exciting twists, keeping every round fresh and full of suspense. Gather the family for hours of engaging, language-rich fun that sparks creativity and friendly competition!

Suitable for

Ages 8–12

Why Parents Love It

This unique Afrikaans word-building game is brilliantly designed to enhance vocabulary and critical thinking skills, offering fantastic educational value. It promotes family bonding with rules variations that allow all ages to play together fairly, making it perfect for screen-free fun.

Description

Tel Jou Woorde is ‘n unieke Afrikaanse weergawe van ‘n woordbouspel vir oud en jonk. Met 117 teëltjies en ‘n bord van 17 x 17 blokkies is elke spel anders en van voor af ‘n uitdaging. Die spel is ontwerp om 1-6 spelers te akkommodeer.

 

Elke speler kry ‘n beurt om ‘n woord te bou met die 7 teëltjies op sy rakkie. Hy/sy probeer so veel moontlik punte bymekaar maak deur die meeste te maak van die teëltjies en die ligging van die bonusblokkies op die bord. Die speler met die meeste punte, kraai koning!

 

Die letterwaardes (puntetelling per letter) en letterverdeling (aantal teëltjies van elke letter) is spesifiek vir Afrikaans ontwerp, en verseker dat die spel goed ontwikkel. Die bonusblokkies, waarmee letters en woorde verdubbel en verdriedubbel kan word, is strategies geplaas om spelers aan te moedig om die bord tot in die hoeke te benut.

 

‘n Lekker kinkel in die spel is die Nar wat jou die opsie gee om enige teëltjie wat reeds op die bord is, te gebruik in ‘n nuwe woord. Of as jy die 2 x 2 bonusblokkie kan raak bou, mag jy ‘n tweede woord bou wat die 2 x 2 blokkie kruis.

 

Dan is daar ook die Lettervreter wat jou planne in die wiele kan ry. As jy hom optel, sluk hy die teëltjie met die hoogste waarde op jou rakkie in, en laat jou met slegs 5 teëltjies vir die volgende beurt… Wees dus versigtig om te lank aan jou waardevolle teëltjies vas te hou.

 

Daar is ook variasies op die reëls wat dit moontlik maak vir jong kinders om op gelyke vlak met volwassenes te kompeteer.

 

What's in the box
1 x Speelbord
1 x 117 Teëltjies
1 x 6 Rakkies
1 x Reëls